Gian Groen LIVE in Pretoria (JARR Bar)

Sun May 16, 14:00 - Sun May 16, 17:00

JARR Bar and Restaurant

ABOUT

Dames en Here, kom geniet gerus die legendariese Gian Groen op 'n heerlike Sondag middag hier by Pretoria se mees intieme lewendige musiek-mecca, JARR Bar.


Kaartjies beperk maar aanlyn beskikbaar vir slegs R150 op Quicket (of kliek die "Tickets' skakel).


Moenie die geleentheid misloop om een van Suid-Afrika se mees bekroonde sanger-skrywers in die vlees te sien.


COVID-regulasies geld. Geen masker = geen toegang.


DIRECTIONS

Gian Groen LIVE in Pretoria (JARR Bar)
JARR Bar and Restaurant
102 Ripley St, Weavind Park, Pretoria, 0184
Get Directions