**SOLD OUT** Anton Goosen LIVE in Pretoria (JARR Bar)

calendar
Fri May 21, 19:00 - Fri May 21, 22:00
location
JARR Bar and Restaurant

About

**SOLD OUT**

Only valid ticket holders will gain entry.


Dames en Here, met groot eer bied ons trots aan by die JARR Bar: ANTON GOOSEN 


Kom kuier saam met ons op dié heerlik nag in Pretoria vir 'n stampvolle aand van sprokies en tydlose liedere van oud tot nuut. Anton het saam hom die aand vir Illimar Neitz op kitaar, asook die belowende nuweling Anru Vorster (Djavo) wat met 'n paar songs gaan open voor die tyd.


Kaartjies is baie beperk, maar aanlyn beskikbaar vir R150 op Quicket (kliek "Get Tickets' link).


COVID-regulasies geld. Geen masker = geen toegang.

Additional information

Refund policy No refunds

Location

**SOLD OUT** Anton Goosen LIVE in Pretoria (JARR Bar)
JARR Bar and Restaurant
102 Ripley St, Weavind Park, Pretoria, 0184
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?