Family friendly

Riaan Benade

Sat Feb 19, 18:00 - Sat Feb 19, 22:00

Picanha Grill & Brewery

ABOUT

Raai wie is terug 2022.... RIAAN BENADE!


Sy vertoning was so groot 2021 dat ons hom WEER moet nooi sodat almal n kaans kan kry om hom te sien...


Kom geniet 19 Feb 2022 @ 18:00 saam met Picanha en Riaan Benade.


Hierdie man is regtig die moeitewerd om te kom kyk, bespreek jou kaartjie vroeg en... kom kry jou plekkie vroeg.


Seating is weereens "FIRST COME - FIRST SERVE'

DIRECTIONS

Riaan Benade
Picanha Grill & Brewery
50 Springs Rd, Nigel, 1490, South Africa
Get Directions