Family friendly

Encore Marthie

Wed Jun 9, 19:00 - Wed Jun 9, 21:00

Heuer musikhaus

ABOUT

Die beste van die bestes! Hierdie show is saamgestel uit 25 jaar se beste musiek uit Marthie Nel Hauptfleisch sy liedjieskryfpen. Die liedjies wat mense voor hand opsteek en vra- speel dit tog weer, want dis lekker. En glo dit of te nie: Bram Potgieter speel saam! Yay!

Hierdie konsert is 'n intieme ervaring met 'n klein groepie mense met baie goeie musieksmaak. Kom haal jou eie stukkie spesiaal op 9 Junie by Heuer Musikhaus, kom bewonder die skitterende geverfde muurskildery en kyk hoe alles in musiekkleur verander van C majeur tot A(ha!) terug tot by C.

Die album is ook aanlyn beskikbaar om aan te koop voor of na die tyd.

DIRECTIONS

Encore Marthie
Heuer musikhaus
69-71 Bird St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions