Family friendly

Elvis Blue by Nooitgedacht

Sun Jun 20, 12:00 - Sun Jun 20, 17:00

Nooitgedacht Estate

ABOUT

Wat doen jy Sondag 20 Junie ?


Kom geniet jou sondag middag saam Elvis Blue by Nooitgedacht Estate.


Kaartjies R250

Hekke maak 12:00 oop

Show is 14:00


Bring jou piekniek kombers en geniet n lekker sondag middag saam met ons !


Geen kos of drank mag op perseel gebring word nie. Daar sal burger & chips beskikbaar wees as ook n lekker boerewors roll. Dan vir die wat iets wil drink sal daar n bar ook wees.


Kinders onder 12 sal gratis wees.


Vir enige navrae email gerus vir [email protected]

DIRECTIONS

Elvis Blue by Nooitgedacht
Nooitgedacht Estate
R304, Koelenhof, Stellenbosch, 7605
Get Directions