Janie Bay LIVE at Dunkelder Theatre
Fri May 28, 20:00 - Fri May 28, 22:00
Dunkelder Independent Theatre
ABOUT
Janie Bay is 'n sanger-liedjieskrywer vanaf Kaapstad, woonagtig in Pretoria. Janie het 'n merk gemaak in die Pop-Alternatiewe Afrikaanse mark met haar #1 treffers "Amper Daar", "Sterre Brand" (met Jan Bloukaas), "Die Heelal ft. Early B" en "Ek Glo Nog In Jou" (met Danie Reënwolf van Spoegwolf faam). Met 'n boeiende stem en gevoelvolle optredes, is Janie geanker as een van SA se geliefste vroue kunstenaars.
DIRECTIONS
Janie Bay LIVE at Dunkelder Theatre
Dunkelder Independent Theatre
63 Kent Rd, Dunkeld, Randburg, 2196
Get Directions