Family friendly

Brendan Peyper

Fri Sep 24, 18:30 - Fri Sep 24, 22:00

Picanha Grill & Brewery

ABOUT

n Bekende stem by Picanha is die jaar weer terug!!


Kom geniet die aand saam ons onder die oop lug saam met Brendan Peyper om 18:30 by Picanha Nigel.


Ons werk weer op n "First come - First serve" seating basis.



DIRECTIONS

Brendan Peyper
Picanha Grill & Brewery
50 Springs Rd, Nigel, 1490, South Africa
Get Directions