PRESTIGE SAKEONTBYT
Mon May 3, 07:30 - Mon May 3, 10:00
Turn 'n Tender, Loftus Park, 416 Kirknessweg, Arcadia
ABOUT
Sakeliga, in samewerking met die privaat universiteit Akademia, nooi jou hartlik uit na ‘n leersame sakeontbyt, netwerkgeleentheid en boekbekendstelling op Maandag, 3 Mei 2021.
Kom netwerk saam!
Kom skuur skouers met bykans veertig Sakeliga-lede, wat senior sakelui, ekonome en akademici insluit!
Kom luister saam!
Professor Johan Fourie verbonde aan die Universiteit van Stellenbosch, stel sy nuwe boek, Our Long Walk to Economic Freedom, tydens die geleentheid bekend. Fourie is ‘n stigterslid van die African Economic History Network en president van die Economic History Society of Southern Africa.