FREE OPTIONS

18 April 2021 - 09:00 Satteliet-Erediens - Communitas

Sun Apr 18, 09:00 - Sun Apr 18, 10:00

Communitas, Oosterlig

ABOUT

Baie welkom by ons 09:00 Satteliet-Erediens in die Communitas.


Deure sal 30 minute voor 'n Erediens oopmaak.


Persone (Volwassenes en Kinders) wat die erediens in die Communitas bywoon moet asb 'n kaartjie vir elke persoon bespreek.


Ingang 4 & 5 - Vir almal wat die Erediens in Communitas bywoon.


Indien jy enige simptome wys of koors het, moet jy asb by die huis na die Erediens kyk.


Dit is nie nodig om jou kaartjie saam te bring nie. Sodra jy bespreek het, sal jou naam op die gastelys verskyn.


By Registrasie gaan ons jou naam afmerk en jou koors meet.

DIRECTIONS

18 April 2021 - 09:00 Satteliet-Erediens - Communitas
Communitas, Oosterlig
469 Lea St, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010
Get Directions