Family friendly

Ivan Roux

Sat May 1, 18:00 - Sat May 1, 22:00

Picanha Grill & Brewery

ABOUT

Ons het n nuwe stem die jaar by Picanha Nigel.


Sy eerste optrede by ons, ons is baie opgewonde!


Kom geniet die aand saam met ons om Ivan Roux se eerste optrede n reuse sukses te maak om 18:00 by Picanha Nigel in die saal.


Ons werk op "First come - First serve" basis



Hierdie keer doen ons ook iets nuuts, wanneer jy 5 kaarjies koop dan kry jy die 6de een GRATIS!!! Dis nou n aanbod wat jy nie kan misloop nie.


Wanneer jy 5 kaarjies gekoop het, laat weet ons dan stuur ons die 6de Gratis kaartjie vir jou.

011 814 7104

DIRECTIONS

Ivan Roux
Picanha Grill & Brewery
50 Springs Rd, Nigel, 1490, South Africa
Get Directions