Gian Groen & band at The Daisy Jones
Sat Apr 17, 17:00 - Sat Apr 17, 22:30
The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch
ABOUT
Gian Groen het sy debut tot die musiekbedryf 22 jaar gelede gemaak as voorsanger van die eertydse
rock band Spinnekop. Intussen het hy homself gevestig as n formidabele liedjieskrywer, en is daar oor
die jare 8 albums uitgereik.
Gian se vertoning by The Daisy Jones met sy volle band beloof om n “trip down memory lane” te wees
met songs van 22 jaar gelede tot nou, en die vertellings van die stories agter die songs.
Saterdag 17 April
The Daisy Jones bar op die Summerhill wynlandgoed
Deure maak 17:00 oop (Kroeg is al van 13:00 af oop as jy die middag al wil deurkom)
Vertoning begin 20:00
Kaartjies is R100 aanlyn of R150 bydie deur.