Brendan Peyper live at Kapstadt Brauhaus Langebaan

Thu May 27, 19:30 - Thu May 27, 20:30

Kapstadt Brauhaus Langebaan

ABOUT

Met hierdie jong ster se aanhoudende sukses in die musiekbedryf sedert sy eerste trefferbekendstelling van Stop, Wag, Bly nog ‘n Bietjie, is dit geen verrassing dat sy aanhangers gaande is oor sy nuutste album nie. Brendan het besluit om terug te keer na sy wortels met dié nuwe album, maar met ‘n vars, nuwe klank.

Met die lekker onderliggende-toon van die album het hy ook meer volwasse gegroei as kunstenaar wat deurskyn met ‘n meer “live band, country rock” -klank, wat jy nie anders sal kan as om jou voete-en-jou-kop te skud nie.

Voor vertoning deur Che.

DIRECTIONS

Brendan Peyper live at Kapstadt Brauhaus Langebaan
Kapstadt Brauhaus Langebaan
1 Mykonos Access Rd, Mykonos, Langebaan, 7357
Get Directions