FREE OPTIONS

Corpus Christi Panorama Oggenddiens 2 April Goeie Vrydag

Fri Apr 2, 09:30 - Fri Apr 2, 11:00

Corpus Christi Panorama Ouditorium

ABOUT

Hello,

Ons is baie opgewonde om saam met jou te reis hierdie naweek, die grootste op die Christelike kalender:


Hou asb die volgende in gedagte:

Tyd en proses voor diens





  •  Arriveer asb 15 minute voor aanvang van diens sodat jou temperatuur geneem kan word
  •  Gesinne mag bymekaar sit
  •  Daar is 1 plek per kaartjie dus moet jy vir elkeen in die gesin, wie saamkom, n kaartjie boek
  •  Sitplekke sal afgemerk word sodat ons die voorgestelde afstand van 1.5 m kan handhaaf.
  • ·Onthou asseblief jou masker
  • Wanneer jy n kaartjie boek sal jy n paar COVID-19 screening vrae moet beantwoord.
  • Jy sal die antwoorde moet bevestig wanneer jy die diens bywoon


Volg ons aanlyn:





  • As jy enige van die Covid 19 simptome het, bly asseblief eerder tuis om ander te beskerm
  • Lidmate wat 'n hoë risiko is word versoek om eerder die diens elektronies te volg.
  • Die diens word regstreeks uitgesaai, sodat lidmate wat nie die diens kan bywoon nie dit op Facebook en Youtube kan volg – die diens sal ook later gekyk kan word.
  • As jy teen die Saterdag agterkom dat jy nie die diens Sondag gaan kan bywoon nie, laat weet asseblief via WhatsApp sodat iemand anders in jou plek kan bywoon


Kan nie wag om jul te sien nie!

DIRECTIONS

Corpus Christi Panorama Oggenddiens 2 April Goeie Vrydag
Corpus Christi Panorama Ouditorium
78 Uys Krige Dr, Panorama, Cape Town, 7500
Get Directions