Family friendly

Nicholis Louw @ The Winelands

Fri Apr 23, 20:00 - Fri Apr 23, 21:00

Golfing Goat Restaurant | The Winelands

ABOUT

Kom en geniet die aand saam met Nicholis Louw, Vrydag 23 April 2021! Die vertoning begin om 20:00, maar die deure maak al 18:00 oop om vir jou genoeg tyd te gee om nog 'n heerlike ete voor die tyd by die Golfing Goat restaurant te geniet. Daar sal 'n verkorte menu vir die vertoning nader aan die tyd op The Winelands se Facebookblad (@thewinelands) bekend gestel word. Alle kos bestellings moet voor 19:00 op die laatste geskied, sodat almal teen 20:00 klaar geëet is.


The Winelands is 'n ruim lokaal wat 'n gespasiëerde sitplekstelsel verwelkom. Covid-19 maatreëls sal ook gevolg word om die veiligheid van al ons gaste te verseker.

DIRECTIONS

Nicholis Louw @ The Winelands
Golfing Goat Restaurant | The Winelands
848 Wemmershoek Rd, Boschenmeer Golf Estate, Paarl, 7646
Get Directions