Dewald Wasserfall live at Kapstadt Brauhaus Langebaan

Thu Apr 22, 19:30 - Thu Apr 22, 20:30

Kapstadt Brauhaus Langebaan

ABOUT

Liedjieskrywer en sanger, Dewald Wasserfall wat alom bekend is vir liedjies soos "Suikerbos", "Eendag as ons groot is" en "Sewentien" gaan die Weskus behoorlik bekoor Donderdag, 22 April.

Met SAMA, Ghoema en Huisgenoot Tempo toekennings in sy sak, is dit geen twyfel dat hierdie 'n vertoning gaan wees om nie mis te loop nie.


Dewald glo daarin om nie jouself te ernstig op te neem nie. Dit is duidelik as mens sy mannewales op sosiale media dophou. In Dewald se eie woorde: “Party van ons maak verskonings. Die res van ons maak geskiedenis”.

DIRECTIONS

Dewald Wasserfall live at Kapstadt Brauhaus Langebaan
Kapstadt Brauhaus Langebaan
1 Mykonos Access Rd, Mykonos, Langebaan, 7357
Get Directions