Family friendly

DKW uit die Klein Kampie

Sat Mar 27, 19:00 - Sat Mar 27, 21:00

Triggerfish Brewing

ABOUT

Afrikaanse Folk Rock op sy beste ;-)


Plaaslike gunstelinge DKW gaan ons vermaak met hul uitstekende oorspronklike musiek. Die bestel asb kos voor 19:00 aangesien ons nie graag tydens die vertoning kos wil bedien nie.


Kaartjies R50 op Quicket en R70 by die deur.


Musiek begin 19H30

DIRECTIONS

DKW uit die Klein Kampie
Triggerfish Brewing
9 De Beers Ave, Paardevlei, Somerset West, 7130, South Africa
Get Directions