Family friendly
Windhoek - Willem Botha Make-Up Masterclass met MUD
Thu Nov 4, 18:00 - Thu Nov 4, 21:00
Droombos
ABOUT
Een van 21 eksklusiewe MUD Make-Up Masterclasses met Willem Botha in 2021.
Kom kuier saam by die Droombos in Windhoek. Beperkte spasie beskikbaar weens Covid-maatreëls.
Event sluit 'n kort optrede deur Willem Botha en 'n 2-uur make-up masterclass in. Beslis nie iets wat jy wil misloop nie!
Jou kaartjie sluit ook die volgende in:
- Verwelkomingsdrankie
- Koffie & Tee
- Versnapperinge
- Water
Kontantkroeg sal beskikbaar wees die aand.
*aanbieding in Afrikaans
DIRECTIONS
Windhoek - Willem Botha Make-Up Masterclass met MUD
Droombos
Klein Farmlands, Windhoek, Namibia
Get Directions