FREE OPTIONS

Veranderde Lewens Gemeente Eredienste tydens grendeltyd 2022

Sun Mar 14, 08:00 - Sun Mar 22, 10:30

Veranderde Lewens Kerk

ABOUT

Welkom by Veranderde Lewens Gemeente, se besprekingsblad


Hierdie besprekings maak elke week, Vrydag om 12h00 oop vir Sondag se dienste.


BELEEF BEHOORT BEMAGTIG BEDIEN


Bespreek vroegtydig om jou plekkie te verseker.


As gevolg van regulasies op samekomste in die grendeltyd is daar beperkte kaartjies beskikbaar per diens. Kinderkerk en Jeugdiens besprekings word ook op hierdie platform gedoen : (Sien kaartjie soorte)


- Daar beperkte sitplekke per erediens beskikbaar.

- Ons vra asseblief dat persone met ‘n hoër gesondheidsrisiko en persone wat vermoed hulle kan die Covid-19 virus oordra asseblief nie eredienste bywoon nie.


Veranderde Lewens Gemeente het alle voorkomende maatreëls ingestel om die verspreiding van die Covid-19 virus te beperk.


Besoek gerus ons Facebookblad of webwerf www.veranderdelewens.co.za vir meer inligting. Laai asb.Telegram op u selfoon af om inligting en skakels na eredienste te ontvang.


Indien jy bespreek en nie meer die diens kan bywoon nie, stuur 'n epos na [email protected] om jou kaartjie te kanselleer.



Neem asb. kennis van die volgende:

Geen masker geen toegang. 

COVID 19 regulasies sal streng toegepas word.


REG VAN TOEGANG WORD VOORBEHOU.

DIRECTIONS

Veranderde Lewens Gemeente Eredienste tydens grendeltyd 2022
Veranderde Lewens Kerk
17 Philips Ave, Discovery, Roodepoort, 1709, South Africa
Get Directions