No under 13s

Twee (bokse)

Fri May 27, 19:00 - Sat May 28, 20:30

NG Tygerpoort enRoute Teater

ABOUT

Jy kan uitsien na musiek, vignette, stories en tong-ini-kies opmerkings oor die kerk, geloof, die lewe en veral die boksies waarin ons mekaar plaas. Dit is nie bedoel vir liggeraaktes van die lewe nie. Dit is wel bedoel vir elkeen wat bereid is na te dink oor 'n dualistiese wêreld waarin 'n gedeelde kompleksiteit soms die enigste uitweg is.


Leon Gropp is 'n aanbieder van Ontbytsake, musikant, komponis, skrywer, digter en SAMA-wenner.


Zander van der Westhuizen is 'n Predikant, GrootFM radio- omroeper, musikant, skrywer, komponis, digter en SAMA-wenner.


Saam het hierdie twee vriende al verskeie suksesvolle produksies op die verhoog laat verskyn. Jy kan uitsien na 'n paar verrassings uit vorige projekte, sowel as splinternuwe materiaal.


Bring jou eie piekniekmandjie saam.

DIRECTIONS

Twee (bokse)
NG Tygerpoort enRoute Teater
51 Henry Rd, Shere, 0084
Get Directions