Bela-Bela - MUD Masterclass met Willem Botha

calendar
Sat Aug 21, 10:30 - Sat Aug 21, 13:30
location
Shangri-La Hotel

About

Een van 21 eksklusiewe MUD Make-Up Masterclasses met Willem Botha in 2021.


Kom kuier saam met Glamour Express by die Shangri-La in Bela-Bela. Beperkte spasie beskikbaar weens Covid-maatreëls.


Event sluit 'n kort optrede deur Willem Botha en 'n 2-uur make-up masterclass in. Beslis nie iets wat jy wil misloop nie!


Jou kaartjie sluit ook die volgende in:


  • Verwelkomingsdrankie
  • Koffie & Tee stasie
  • Versnapperinge
  • 500ml Water
  • Designer Koeke
  • Warm Winter Canapé Middagete
  • Sherry
  • Geskenkpak


VIP kaartjies sluit ekstra bottels bubbly vir die tafel in.


Kontantkroeg sal beskikbaar wees die oggend.


*aanbieding in Afrikaans

Additional information

Age restriction Family friendly
Refund policy No refunds

Location

Bela-Bela - MUD Masterclass met Willem Botha
Shangri-La Hotel
Eersbewoon Rd, 0510
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?