RKO by die Daisy Jones

Sun Mar 14, 17:00 - Sun Mar 14, 20:00

The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch

ABOUT

Radio Kalahari Orkes kom kuier in Stellenbosch!


RKO se musiek strek van 'n diep gewortelde plek, wat Ghoema-, Latyns- en Africana-musiek aanneem en enigiets anders wat langs die grondpad te vinde is. Die woorde is egter ferm op die hede. Op akoestiese toerusting wat amper so oud is as hul leuse, speel die klank se geluid uiteen; Viool, ou kitare, pedaalstaal, dobro, mondfluitjies, bass en gazoos.


RKO is LIVE op Sondag 14 Maart op by die Daisy Jones venue net buite Stellenbosch op die Summerhill Wynplaas.

Beperkte kaartjies beskikbaar: R150 aanlyn of R200 bydie deur.


Deure: 2pm

Vertoning: 5pm


Geen masker, geen toegang

Covid-19 regulasies sal nagekom word

Geen eie alkohol of eetgoed word toegelaat nie

Pizzas en drinkgoed te koop by die venue

DIRECTIONS

RKO by die Daisy Jones
The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch
33°52'57. 18°50'49, 6 8th Ave, Stellenbosch, 7615
Get Directions