Family friendly

Nelspruit - MUD Masterclass met Willem Botha

Thu May 27, 18:00 - Thu May 27, 21:00

The Blue Gate

ABOUT

Een van 21 eksklusiewe MUD Make-Up Masterclasses met Willem Botha in 2021.


Kom kuier saam by die The Blue Gate in Nelspruit. Beperkte spasie beskikbaar weens Covid-maatreëls.


Event sluit 'n optrede deur Willem Botha en 'n 2-uur make-up masterclass in. Beslis nie iets wat jy wil misloop nie!


Jou kaartjie sluit ook die volgende in:



  • Verwelkomingsdrankie
  • Koffie & Tee
  • Versnapperinge
  • Water


Slegs 10 x VIP kaartjies beskikbaar en dit sluit bogenoemde in asook:


  • front row seat
  • R500 voucher van The Blue Gate
  • R300 lipstick van MUD
  • R200 voucher van MUD Studio (brow shape, brow tint, lash tint)


Kontantkroeg sal beskikbaar wees op die aand.


*aanbieding in Afrikaans

DIRECTIONS

Nelspruit - MUD Masterclass met Willem Botha
The Blue Gate
46 Ehmke St, Nelspruit, 1201
Get Directions