Family friendly

Mnr en Mej Montie 2021

Thu May 6, 18:00 - Thu May 6, 23:00

Event is online

ABOUT

Mnr en Mej Montie is 'n jaarlikse glansgeleentheid vir die leerders van Hoërskool Montana.


Gr.10-12 leerders kry die geleentheid om gekroon te word as die gesogte Mnr. en Mej. Montie. Hierdie glansgeleentheid bied vir leerders meer selfvertroue en hul wen ook pragtige pryse.