Family friendly

Pretoria - MUD Masterclass met Willem Botha

Sat Apr 17, 09:30 - Sat Apr 17, 12:30

The Sun Time Square Hotel

ABOUT

Een van 21 eksklusiewe MUD Make-Up Masterclasses met Willem Botha in 2021.


Kom kuier saam by die Monte de Dios in Pretoria. Beperkte spasie beskikbaar weens Covid-maatreëls.


Event sluit 'n kort optrede deur Willem Botha en 'n 2-uur make-up masterclass in. Beslis nie iets wat jy wil misloop nie!


Jou kaartjie sluit ook die volgende in:


  • Verwelkomingsdrankie
  • Koffie & Tee
  • Versnapperinge
  • Water


Kontantkroeg sal beskikbaar wees die oggend.

DIRECTIONS

Pretoria - MUD Masterclass met Willem Botha
The Sun Time Square Hotel
106 Achilles St, Olympus AH, Pretoria, 0081
Get Directions