Family friendly

Picnic saam met Danie du toit (Reënwolf) by Kleinevalleij Landgoed, Wellington

Sun Mar 7, 18:00 - Sun Mar 7, 20:15

Kleinevalleij Landgoed, Wellington

ABOUT

Kaartjies: R150pp (Vertoning Alleen)

Picnic Mandjie R250 (vir twee)

Freshly Baked Baguette

Selection of cold meats , pate's and cheeses

Roaster Butternut, Beetroot, Rocket salad

Moroccan Couscous Salad

Brownie and Fresh Fruit


(Geen kos of drank mag ingebring word. Daar sal n kontant kroeg wees.)


Kom kuier saam met ons Sondag 7 Maart 2021 by Kleinevalleij Landgoed, Wellington en kom deel in 'n heerlike middag picnic saam met 'n akoestiese optrede deur Danie du toit (Reënwolf). Danie sing van sy gedigte wat hy geskryf het - meestal, soos hy dit stel oor die 'magic' van die liefde! Wanneer: Sondag 7 Maart || Plek: Kleinevalleij Landgoed in Wellington

DIRECTIONS

Picnic saam met Danie du toit (Reënwolf) by Kleinevalleij Landgoed, Wellington
Kleinevalleij Landgoed, Wellington
245 Hexberg Rd, Wellington, 7654
Get Directions