Lente-vertoning Paarl

Sat Sep 4, 18:00 - Sat Sep 4, 21:00

Zanddrift Vineyards

ABOUT

17:30 vir 18:00

Vertoning begin 18:30

Daar sal heerlike steak-sarmies en sjokolade truffles wees om vooraf te geniet. (koskaartjies moet vooraf gekoop word)

Koffie-stalletjie deur FEIT.

Bring:

'n Kussing en kombers as jy eerder op die grond wil uitkamp. (Stoele beskikbaar)

Onthou:

Jou masker en ons moet22:00 by die huis wees!

Bring 'n extra geldjie of jou kaart vir 'n koffie/cd/ietsie moois.

Geenonbetaalde kiddies... ons mag ook net 100 mense wees.

DIRECTIONS

Lente-vertoning Paarl
Zanddrift Vineyards
Paarl
Get Directions