Juan Boucher Valentynsdag Optrede

calendar
Sun Feb 14, 17:00 - Sun Feb 14, 19:00
location
The Buffalo, Bloemfontein

About

Juan Boucher doen 'n eksklusiewe intiem Valentynsdag vertoning vir 50 gaste by Daisy Jones Bar @ OMG in Stellenbosch. Hy kom deel van sy nuutse musiek vanaf sy agste solo album 'Gewigloos' assook ou bekende treffers soos 'Gebore om by jou te wees' , 'In jou Wolk' en 'Whiskey en Jy'. Kom laat die liefde blom saam met Juan Boucher op Sondag 14 Februarie. beperkte kaartjies (50) en as dit uitverkoop aanlyn sal daar NIE by die deur beskikbaar wees NIE. 'No mask, No entry' en Covid-19 regulasies sal nagekom word. Kos opsies vir die dag: Bodemloos Kombuis Pizza Menu Onder:


Die Bouch - R100

Ham, Mushroom, Pineapple


Die Karnivoor - R125

Ham,Bacon, Chorizo, Feta


Bodemloos - R125

Spicy chicken, Onion, Spinach, Tomato, Peppadew


Gewigloos - R110

Roasted Butternut, Caramelized Onion, Feta


Coffee – R20


Drinks specials vir julle Valentynsdag:


2 x Dbl Klippies & Coke - R70

2 x Dbl Gordon's & 1 pink tonic / sugar free pink tonic - R75

Simonsig Kaapse Vonkel Brut / Brut Rose - R300

Vrede & Lust ‘Sarah’- R320

Additional information

Age restriction Family friendly
Refund policy Refunds allowed (view policy)

Organiser

How can we help?