Raffle 4 Charity

Wed Feb 3, 13:00 - Tue Aug 31, 13:00

Event is online

ABOUT

Raffle 4 Charity is ‘n liefdadigheids organisasie ten bate van kinders wat hulp nodig het. Ons het saamgespan om hierdie uitsonderlik te maak.  Die obrengs van hierdie loting sal help om kinders regoor Suid-Afrika kos en klere te verskaf.  Craven Groep tesame met Wildman Nelspruit en Tom Dreyer Safaris het saamgespan vir die uiteindelike Raffle 4 Charity geleentheid.  Jy kan ‘n kans staan om die volgende te wen:


-  Merkel Safari dubbel loop in kaliber 450/400 3”. Die kaliber is nie net voldoende vir groot wild nie maar kan met gemak gebruik word vir wild soos Wildebees, Koedoe, Eland ens. 

-  ‘n Geleide Buffeljag saam met Thomas Dreyer van Tom Dreyer Safaris.


Koop vandag nog jou kaartjie/s om teleurstelling te voorkom.  U kan ‘n kans staan om baie kinders regoor Suid-Afrika van groot hulp te wees.  Daar is slegs 250 kaartjies. Bepalings en voorwaardes geld.



“Raffle 4 Charity” – Bepalings & Voorwaardes



Slegs 250 lootjies beskikbaar.

U mag soveel kaartjies koop as wat jy wil.


1 Merkel 450/400 Dubbel & ‘n Buffel-jag-pakket as die enigste prys vir die wenkaartjie, beide pryse het Bepalings & Voorwaardes met Thomas Dreyer van Tom Dreyer Safaris & Wildman Nelspruit beide met bepalings en voorwaardes vir die lisensie aansoek en die jag.


Geen Craven Groep familie lede & personeel, Wildman Nelspruit familie lede & personeel asook Tom Dreyer Safaris familie lede en personeel mag deelneem nie.


Al die opbrengste gaan na minder bevoorregte kinderhuise, tot volle diskresie deur die direkteure van “Raffle 4 Charity”, Leander Craven, Thomas Dreyer & Nolan Naude.


Raffle 4 Charity is a fundraising raffle for charity, helping children in need. We have teamed up to make this an exceptional prize for one lucky winner. The proceeds of this draw will help to provide childre with food and clothing across South Africa. Craven Group along with Wildman Nelspruit and Tom Dreyer Safaris teamed up for the ultimate Raffle 4 Charity event. You can stand a chance to win the following:


- Merkel Safari double barrel in caliber 450/400 3 ”. The caliber is not only sufficient for large game but can be easily used for game such as Wildebees, Kudu, Eland etc.

- A guided buffalo hunt with Thomas Dreyer from Tom Dreyer Safaris.


Buy your ticket / s today to avoid disappointment. You can stand a chance to win this incredible prize and help many children across South Africa. There are only 250 tickets. Terms and conditions apply.



Raffle 4 Charity - Terms & Conditions



Only 250 raffle tickets available.

You may buy as many tickets as you want.


1 Merkel 450/400 Double & a Buffalo Hunting Package as the only prize for the winning ticket, both prizes have Terms & Conditions with Thomas Dreyer of Tom Dreyer Safaris & Wildman Nelspruit both with terms and conditions for the license application and the hunt .


No Craven Group family members & staff, Wildman Nelspruit family members & staff as well as Tom Dreyer Safaris family members and staff may participate.


All proceeds go to less privileged orphanages, at the full discretion of the directors of Raffle 4 Charity, Leander Craven, Thomas Dreyer & Nolan Naude.