Family friendly

Danie Reënwolf: 'STERREVAL' @ Haus Babadada, Pretoria

Thu Jun 10, 20:00 - Thu Jun 10, 22:00

Haus Babadada

ABOUT

Met songs, stories en ’n vers of twee, stel Danie du Toit sy tweede digbundel bekend. Dis ’n storm van vuurvliegies, klanke en hardop-gedagtes oor die liedjies wat Danie du Toit al vir amper ’n dekade sing. Sy nuwe digbundel ’Sterreval' sal ook beskikbaar wees.


Danie du Toit // Danie Reënwolf

https://www.youtube.com/watch?v=rbrsv9oM47M


https://www.youtube.com/watch?v=pyWSt0FdSUs


https://www.youtube.com/watch?v=Xu5uBYpdhPU

DIRECTIONS

Danie Reënwolf: 'STERREVAL' @ Haus Babadada, Pretoria
Haus Babadada
1184 Webb Rd, Queenswood, Pretoria, 0186
Get Directions