NG Suidkus Kersdiens @07:00 & @09:00
Fri Dec 25, 07:00 - Fri Dec 25, 10:00
NG Suidkus
ABOUT
Ons het twee kersdienste om 7:00 en 9:00. Besprekings is noodsaaklik aangesien ons slegs 100 mense per diens mag toelaat om COVID-19 maatreëls na te kom.
Die 7:00 Erediens word opgeneem en sal later die dag beskikbaar wees op NG Suidkus se Youtube kanaal.
Ons bid vir elkeen 'n geseënde Kerstyd toe waar jy en jou gesin die liefde en vrede van Christus ons verlosser beleef.