Polokwane Busroete | Bus Route (Jan/Feb 2021)
Wed Jan 27, 05:00 - Fri Feb 26, 16:00
Hoërskool Merensky High School
ABOUT
POLOKWANE BUSROETE (Jan/Feb 2021)
- Die Januarie/Februarie 2021 buskaartjie is geldig vir 30 dae vanaf die dag wat die skool begin.
- 'n Aangekoopte buskaartjie moet tydens elke rit getoon word voor die leerder op die bus toegelaat sal word.
- Hierdie kaartjie kan uitgedruk word of digitaal op die leerder se selfoon vertoon word.
VERTREK- EN AANKOMSTYE
MAANDAG
OGGEND: Vertrek 05:00 vanaf McDonald's; Arriveer 06:30 by Merensky
VRYDAG
MIDDAG: Vertrek 14:30 vanaf Merensky; Arriveer 16:00 by McDonald's
-------------
POLOKWANE BUS ROUTE (Jan/Feb 2021)
- A January/February 2021 bus ticket is valid for 30 days from the day the school starts.
- A purchased bus ticket must be shown during each ride before the learner will be admitted on the bus.
- This ticket can be printed out or displayed digitally on the learner's cellphone.
DEPARTURE AND ARRIVAL TIMES
MONDAY
MORNING: Departure 05:00 from McDonald's; Arrive 06:30 at Merensky
FRIDAY
AFTERNOON: Departure 14:30 from Merensky; Arrive 16:00 at McDonald's