Family friendly
Hoërskool Diamantveld Virtuele Kultuurfees 2020
Wed Dec 9, 06:00 - Wed Jan 6, 23:45
Event is online
ABOUT
Hoërskool Diamantveld hou hul jaarlikse kultuurfees maar vanjaar doen ons dit virtueel.
Besigtig ‘n keur van talent vanuit die gemak van jou sitkamer. Dié jaar sorg ons behoorlik vir kultuuritems om van te kies en te keur: monoloë, sang, voordrag en instrumentele stukke.
Die gesogte gedig 'Ruggraat' geskryf deur ons Poort-skryfkompetisie wenner, Suné Mostert, word ook voorgedra.
Die produksie kan aanlyn besigtig word vanaf 9 Desember 2020 tot 6 Januarie 2021. Koop jou kaartjie aanlyn by www.quicket.co.za vir slegs R50.