Spoegwolf Piekniek Konsert by Nooitgedact

calendar
Sat Mar 20, 14:00 - Sat Mar 20, 21:00
location
Nooitgedacht Estate

About

Spoegwolf live by Nooitgedacht Stellenbosch.


Ekslusiewe Piekniek Konsert.


Slegs 250 kaartjies per vertoning.


Saterdag 20 Maart 2021.


Kaartjies is R450 en sluit 'n piekniekboks vir een plus 'n bottel wyn of alternatief in.


Twee Shows:

14:00 (deure maak 12:00 oop en moet 16:00 uit wees)

18:00 (deure maak 16:30 oop)


Alle ouderdomme welkom.

BRING EIE PIEKNIEK KOMBERS OF STOEL.


Vir navrae of spesiale vegetariese opsies, kontak [email protected] of +27 78 699 4395

Additional information

Age restriction Family friendly
Refund policy No refunds

Organiser

How can we help?