FREE OPTIONS
Family friendly

Veranderde Lewens Gemeente Kerssangdiens

Sun Dec 6, 19:00 - Sun Dec 6, 20:00

Veranderde Lewens Kerk

ABOUT

Welkom by Veranderde Lewens Gemeente, se besprekingsblad.


Ons hou ons jaarlikse Kerssangdiens op Sondag 6 Desember om 19:00.



Veranderde Lewens Gemeente het alle voorkomende maatreëls ingestel om die verspreiding van die Covid-19 virus te beperk.


Besoek gerus ons Facebookblad of webwerf www.veranderdelewens.co.za vir meer inligting. Laai asb.Telegram op u selfoon af om inligting en skakels na eredienste te ontvang.


Indien jy bespreek en nie meer die diens kan bywoon nie, stuur 'n epos na [email protected] om jou kaartjie te kanselleer.




Neem asb. kennis van die volgende:

Arriveer asb. ten minste 30 minute voor aanvang van diens om alle adminsitrasie af te handel.

Geen masker geen toegang. 

COVID 19 regulasies sal streng toegepas word.


REG VAN TOEGANG WORD VOORBEHOU.

DIRECTIONS

Veranderde Lewens Gemeente Kerssangdiens
Veranderde Lewens Kerk
17 Philips Ave, Discovery, Roodepoort, 1709, South Africa
Get Directions