Arno Carstens: Sonsondergangkonsert

calendar
Thu Dec 3, 18:00 - Thu Dec 3, 20:00
location
HS JvR Boshoff-sportveld

About

Arno Carstens,

in samewerking met Hoërskool Jan van Riebeeck, hou 'n sonsondergangkonsert op die Boshoff-sportveld in De Hoopstraat, Tamboerskloof, op Donderdag, 3 Desember 2020.

Kom vier die einde van die eksamen vir die hoër- en laerskoolleerders saam met ons!

Bring jou eie piekniekmandjie en kom geniet die mooi van Kaapstad tussen 18:00 - 20:00.

Covid-19-prosedures en regulasies geld.


Hekke open 17:30 en sluit 20:30

Veilige parkering beskikbaar op die boonste veld.

Toegang R10-kontant per voertuig

Additional information

Age restriction Family friendly
Refund policy Refunds allowed (view policy)

Location

Arno Carstens: Sonsondergangkonsert
HS JvR Boshoff-sportveld
De Hoop Ave, Tamboerskloof, Cape Town, 8001
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?