FREE OPTIONS

Corpus Christi Panorama Kerssangdiens 6 Des

Sun Dec 6, 09:30 - Sun Dec 6, 11:30

Corpus Christi Panorama Ouditorium

ABOUT

Hello,

Ons is baie opgewonde om jou te nooi na ons Kersangdiens.


Hou asb die volgende in gedagte:

Tyd en proses voor diens





  •  Arriveer asb 15 minute voor aanvang van diens sodat jou temperatuur geneem kan word
  •  Gesinne mag bymekaar sit
  •  Daar is 1 plek per kaartjie dus moet jy vir elkeen in die gesin, wie saamkom, n kaartjie boek
  •  Sitplekke sal afgemerk word sodat ons die voorgestelde afstand van 1.5 m kan handhaaf.
  • ·Onthou asseblief jou masker
  • Wanneer jy n kaartjie boek sal jy n paar COVID-19 screening vrae moet beantwoord.
  • Jy sal die antwoorde moet bevestig wanneer jy die diens bywoon


Volg ons aanlyn:





  • As jy enige van die Covid 19 simptome het, bly asseblief eerder tuis om ander te beskerm
  • Lidmate wat 'n hoë risiko is word versoek om eerder die diens elektronies te volg.
  • Die diens word regstreeks uitgesaai, sodat lidmate wat nie die diens kan bywoon nie dit op Facebook en Youtube kan volg – die diens sal ook later gekyk kan word.
  • As jy teen die Saterdag agterkom dat jy nie die diens Sondag gaan kan bywoon nie, laat weet asseblief via WhatsApp sodat iemand anders in jou plek kan bywoon


Kom sing lekker kersliedere saam met die res van die gesin.

DIRECTIONS

Corpus Christi Panorama Kerssangdiens 6 Des
Corpus Christi Panorama Ouditorium
78 Uys Krige Dr, Panorama, Cape Town, 7500
Get Directions