Liezel Pieters Live @ SAALSESSIES Fochville
No under 13s
Fri Nov 27, 18:00 - Fri Nov 27, 22:00
RSS MINING
About
SAALSESSIES bied aan in die heel 1st Sessie - Liezel Pieters
LIVE by RSS Mining net buite Fochville.
Skop Jou Skoene Uit en kom geniet n heerlike aand saam jou vriende en familie.
Bring jou eie drink en eet goed. Dek en rangskik jou eie tafel. Bring jou eie eetgerei en glase. - Beste Tafel en Beste Gees en Tema Wen n prys.
Kaartjie beloop R200 per persoon.
Geen Kinders onder 13 word nie toegelaat nie.
Kontak Liesie Cronje - 079 264 7729
Additional information
Age restriction | No under 13s |
Refund policy | No refunds |
Location
Liezel Pieters Live @ SAALSESSIES Fochville
RSS MINING
Farm Nooitgedagt, Fochville, 2515
Get Directions
Get Directions
Organiser
Saalsessies