Family friendly
God en geld boek bekendstelling
Fri Nov 13, 18:00 - Fri Nov 13, 20:00
Bietjie Kaap Coffee Bar & Olive Deli
ABOUT
Kom geniet n heerlike koffie saam met ons terwyl die skrywer Wilco Naumann sy nuwe boek ‘God en geld’ aan ons kom bekendstel en ook vir ons meer kom leer oor sy reisstog en die beginsels uit die boek