Piekniek met TWEE // Herman Kleinhans @ Kleinevalleij

Sun Dec 6, 15:30 - Sun Dec 6, 19:30

Neo Venue, Kleinevalleij, Wellington

ABOUT

Ons kom die 6de Desember kuier in Wellington by Neo Venue, Kleinevalleij vir

'n salige Sondag piekniek konsert.


Herman kom stel ook sy nuwe CD, Ruite Oop, aan julle bekend.


Daar sal wyn, piekniek mandjies en ander versnapperings beskikbaar wees asook 'n kontant kroeg.


Die hekke open om 15h30 en die musiek begin 17h00 vir 17h30.

Koste beloop R120pp (kinders onder 13 gratis)


Hierdie gaan die beste Sondag in 'n lang tyd wees - sien julle daar!


Vir enige navrae kontak Hannah by 0760443048 of stuur 'n e-pos na [email protected]



DIRECTIONS

Piekniek met TWEE // Herman Kleinhans @ Kleinevalleij
Neo Venue, Kleinevalleij, Wellington
R301, Wellington, 7655
Get Directions