Fatman
Fri Nov 27, 19:00 - Fri Nov 27, 22:00
Picanha Grill & Brewery
About
Kom geniet die aand saam met ons en Fatman by Picanha Vrydag 27 November om 19:00.
Die kaartjies werk op "first come first serve" basis so koop kaartjies vroeg en kom op die dag vroeg om plek te hou. Vertoning sal buite wees as die weer goed is so kinders is welkom. Kaartjies is R120 per persoon, kinders ook.
Additional information
Refund policy | No refunds |
Location
Fatman
Picanha Grill & Brewery
50 Springs Rd, Nigel, 1490, South Africa
Get Directions
Get Directions
Organiser
Picanha Grill & Brewery Nigel