FREE OPTIONS
Klassieke Orrel met Tenoorsang Uitvoering - Stefan Steyn & Klaus Louis
Sun Oct 11, 18:00 - Sun Oct 11, 19:30
De Ark Guesthouse
ABOUT
Stefan Steyn
Program Lydenburg Kunsfees (voorlopig)
Fantasy and Fugue in G-minor BWV 542 - JS Bach - (1685-1750)
Allegro (I) from Trio Sonata in C-major BWV 529 - JS Bach (1685-1750)
Nimrod from Enigma Variations – EW Elgar (1857-1934)
Vierne Finale from the First Symphony for organ Op.14, no.1 - L Vierne (1870-1937)
Allein Gott in der Höh sei Her BWV 663 - JS Bach (1685-1750)
Toccata (V) from Organ Symphony no.5, Op.42, no.1 – CM Widor (1844-1937)
Klaus Louis Jansen van Vuuren
Klaus Louis is 'n akteur, sanger en uitvoerende kunstenaar vanaf Fochville in Noordwes. Sy wortels in die uitvoerende kunste is gegrond in klassieke musiek, en het begin waar hy as lid van die Noordwes Jeugkoor en Nasionale Jeugkoor opgetree het.
Na skool het Klaus Louis Drama studeer aan die Universiteit van Pretoria waar hy ook deel was van die wêreldberoemde Tuks Camerata. As koorlid het hy al twee keer by HuisGenoot Skouspel, die KykNet Fiëstas en verskeie ander geleenthede - plaaslik en internasionaal - opgetree. Hy het ook in verskeie teaterproduksies gespeel tydens sy studies by Tuks.
Klaus Louis fokus sy solomusiekloopbaan egter op kontemporêre musiek, gedrewe en geinspireer deur sy agtergrond in kabaret en musiekteater, en het in 2013 sy eerste solo musiektoer, genaamd 'Dis Tyd' aangepak. Sy musiek pak temas van tyd, transendensie, en sosiale aktualiteitskwessies aan. Klaus Louis skryf en vorm deel van verskeie teaterproduksies en poog altyd om sy gehoor op 'n reis te neem.

DIRECTIONS
Klassieke Orrel met Tenoorsang Uitvoering - Stefan Steyn & Klaus Louis
De Ark Guesthouse
37 Kantoor St, Lydenburg, 1120, South Africa
Get Directions