FREE OPTIONS

SG Carols | 29 November 18:00

Sun Nov 29, 18:00 - Sun Nov 29, 19:30

Laerskool Stellenbosch

ABOUT

Bespreek hier vir die 18:00 Carols diens by Laerskool Stellenbosch.


Ons hou saam Carols en soos elke jaar is dit 'n diens vol pragtige musiek, stemme en aanbidding.


Vanjaar sal jy egter moet bespreek agv COVID-regulasies!


Albei dienste sal dieselfde wees om 10:00 - 11:30 of 18:00 - 19:30


Navrae: [email protected] of 082 411 7518

DIRECTIONS

SG Carols | 29 November 18:00
Laerskool Stellenbosch
Endler Rd, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600
Get Directions