Eksamen Voorbereiding werkswinkel - English First Addition Language - Literature Grade: 12
Thu Nov 12, 12:00 - Thu Nov 12, 15:00
Online
ABOUT

Eksamen Voorbereiding werkswinkel - English First Addition Language - Literature Grade: 12
Hierdie sessies gee die leerders die geleentheid om deur modules en werksopdragte te werk wat hulle kennis en vaardighede toets om eksamen-tipe vrae te beantwoord.