2021 Gannaga Fees

calendar
Fri Mar 19, 12:00 - Mon Mar 22, 12:00
location
Gannaga Lodge

About

"Kom geniet die eerste Gannaga Fees met ons in die mooie Tankwa Karoo!"

Fees in samewerking met Hartklop Hoop Middelpos Droogte Hulp


Waar: Gannaga Lodge, Tankwa

Selfoonsein: PLEK PLEK, MAAR MIN

Grondpad: JA

Kampeerplek: 50 x 2 man kamp tente met beddegoed beskikbaar per dag

Kos en kroeg: BESLIS

Lekker mense: BAIE


Sien uit na die volgende:

Karoovleis beskikbaar kontak Estelle 0769066303

Vermaaklikheidskunstenaars

Drafroete

Fietsryroete

Biertente

Roosterkoeke,

Afval,

Lekker mense


Wat om te bring:


  • Swemklere
  • Stapskoene
  • Kampstoel
  • Kontant
  • Fiets vir die fietsry roete
  • 'n Goeie gesindheid en al die goed waarvan ons nou vergeet.
  • Muskietweerder en sonblok


Wat om te weet:


  • Jy gaan 'n stukkie grondpad ry.
  • Daar is slegs 200 dag kaartjies beskikbaar en 50 kampeer kaartjies
  • 50 x 2 man kamp tente met beddegoed beskikbaar per dag
  • Kampeer kaartjie prys verskil vanaf dag toegang fooi
  • Dis informeel en gemaklik
  • Kampeer plek het nie krag nie (daar is ligte en een tent met laai plek en hare droogmaak plek)
  • Geen kontant trek fasiliteite nie of kaart


Naaste dorpe


  • Middelpos 28km
  • Calvinia 108km
  • Sutherland 108km
  • Ceres 220km


Akkomodasie naby die fees :


  • Elandsberg Cottages
  • Middelpos Hotel


Vir verdere inligting, kontak [email protected]


LIVE BANDS EN VERMAAKLIKHEIDS KUNSTENAARS SAL OP DIE GANNAGA FACEBOOKBLAD AANGEKONDIG WORD!!

Additional information

Age restriction Family friendly
Refund policy No refunds

Location

2021 Gannaga Fees
Gannaga Lodge
Off Middelpos to Ceres road, 1-2 km NE of Gannaga Pass
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?