DUIN 7 (Reunion Show)

Wed Nov 25, 19:00 - Wed Nov 25, 22:00

JARR Bar and Restaurant

ABOUT

DUIN 7 is 'n band vanuit die verlede (lank, lank gelede), wat gevorm was deur Jan Blohm, Andre Kriel, en Kobus de Kock Jnr. in Silverton, Pretoria, byna twee dekades voor hulle almal hulle individuele loopbane gekerf het in die Suid-Afrikaanse musiek industrie . Kom kyk die manne weer in aksie by JARR Bar, as DUIN 7, Woensdag 25 November. Die is 'n baie skaarse byeenkoms, en 'n eens-in-'n-leeftyd geleentheid so kry jou kaartjies vandag aanlyn voor hulle uitverkoop! Vertoning begin om-en-by 19h00.

DIRECTIONS

DUIN 7 (Reunion Show)
JARR Bar and Restaurant
102 Ripley St, Weavind Park, Pretoria, 0184
Get Directions