Magical Musicals

Fri Apr 9, 19:30 - Fri Apr 9, 22:00

The Barnyard White River

ABOUT

Tickets: R150pp

Doors Open: 5:30pm

Show Starts: 7:30pm

Enquiries: 076 027 3402

Cash Bar

Catering Available



This production of Magical Musicals by two powerhouse vocalists feature all your favourite songs from the musicals. André Schwartz and LEAH come together for an unforgettable experience.

Songs from musicals like Moulin Rouge, Chicago, Phantom of the Opera, Les Misérables, Aladdin, Wicked, Mamma Mia!, Jekyll & Hyde, Funny Girl, Wizard of Oz, Dear Evan Hansen, Song and Dance as well as Little Shop Of Horrors form part of this production. André is well-known for having Andrew Lloyd Webber’s stamp of approval for his role in Phantom of the Operas and is seen as one of the best Phantom’s ever to grace the musical theatre stage.

Fans can also look forward to some of their more popular and contemporary hits to form part of the evening.

Make sure you are ready to be transported to the land of magical musicals!


Wanneer André Schwartz en Leah se stemme een word in hul produksie, ?

Musical Magicals sal die gehoor meegesleur word na die fantasiewêreld van die grootste musiekblyspele soos hul bekroonde treffers vertolk.

“Toe ek en André hierdie produksie beplan het, het ek sommer nostalgies geraak oor al die wonderlike oomblikke wat musiekblyspele al gelewer het. Dit plaas mens sommer in ’n ander wêreld en laat jou so bietjie vergeet van tyd,” het die talentvolle Leah vertel. 

Gedurende dié produksie maak hul liedjies vanuit musiekblyspele soos Mamma Mia!, Chicago, Phantom of the Opera, Aladdin, Moulin Rouge, Les Misérables, Wizard of Oz en vele meer. Aanhangers kan ook uitsien na van André en Leah se eie pop en kontemporêre treffers.

André het ook al ’n blywende indruk as musiekteater-kunstenaar gemaak en dié begaafde sanger het onder meer verskeie toekennings vir sy optrede as “The Phantom” in The Phantom of the Opera ontvang. Hy is ook al deur die meester Andrew Lloyd Webber self erken as een van die beste “Phantoms” wat die verhoog al ooit opgelewer het. 

Moenie hierdie onvergeetlike aand misloop nie!


DIRECTIONS

Magical Musicals
The Barnyard White River
R40, White River, 1240, South Africa
Get Directions