Francois van Coke - Die Geheime Tuin Durbanville

Sat Nov 28, 16:00 - Sat Nov 28, 19:00

Die Geheime Tuin Durbanville

ABOUT

Slegs 60 kaartjies beskikbaar.

Prys: R450 per persoon.

Ingesluit; Devils Peak Bier, Gratis audio boek van BIB, Wyn


Privaat, Uniek en Intiem

Vertoning begin 17H00 stiptelik

Arriveer 16h00 


Ter ondersteuning van ons kunstenaars.


Reels vir DIE GEHEIME TUIN

- dra jou masker en was jou hande

- niemand praat oor DIE GEHEIME TUIN nie.

- luister is Belangrik

- fluister is belangrik

- arriveer in stilte

- gaan in stilte

- niemand praat oor DIE GEHEIME TUIN nie


In samewerking; in die lig

Arend de Vos

DIRECTIONS

Francois van Coke - Die Geheime Tuin Durbanville
Die Geheime Tuin Durbanville
29 Tulbach St, Stellenryk, Cape Town, 7550
Get Directions