FREE OPTIONS

Laat dit reën! Dank- en loffees

Wed Nov 11, 18:00 - Wed Nov 11, 21:00

Moreletapark Gemeente

ABOUT

Dank- en Loffees


11 November 2020, Perssaal by Moreletapark Gemeente


Liewe ondersteuner, ons nooi jou graag uit na ‘n spesiale feesgeleentheid waar ons die Here gaan loof en prys vir Sy genade en seën die afgelope jaar, asook vir jou betrokkenheid by die mpa, Gebed & Dissipelskap bedieninge.


18:00 – Covid-19 protokol (dra masker) & Snack met koffie/tee 

18:30 – Verrigtinge begin


Slegs 130 sitplekke beskikbaar.


(Stel ons asseblief per epos in kennis indien jy nie jou bespreking kan na kom nie)

DIRECTIONS

Laat dit reën! Dank- en loffees
Moreletapark Gemeente
1353 De Villebois Mareuil Dr, Pretoriuspark, Pretoria, 0042
Get Directions