Country Legends and fiends & Dozi : 27 Desember : Dozi's Back to the Roots, Hartbeespoort

calendar
Sun Dec 27, 11:00 - Sun Dec 27, 18:00
location
Dozi's Back to the Roots

About

Country Legends and friends met Manie Jackson, Clive Bruce, Billy Forest, Gary Forwood, Nadine Burness en die Rodeo Girls Line Dancers. Hierdie is 'n fenomenale vertoning wat jy nie kan mis nie!


  • Koop vroegtydig kaartjies om teleurstelling te voorkom; vóórdat dit uitverkoop!


  • Ongelukkig neem ons géén tafelbesprekings nie. Ons werk op ‘n “1st come, 1st serve” basis.


  • Hekke maak 11h00 oop.


  • Geen eie kos, drank en/of “snacks” word toegelaat nie - ons restaurant en kroeg is oop.


  • Ons is 'n gesinsvriendelike venue en ons verwelkom graag gaste van enige ouderdom!


  • Vir algemene navrae en oor VERBLYF by ons, kontak vir Sjene - 0766033759 óf Ruaan - 0761563599.



Aanwysings:


  • As jy die Waze App op jou foon het, sal jy die venue daarop optel.


  • Vanaf Pretoria op die N4 - deur een tolhek; gaan voort totdat jy deur die tweede tolhek gaan. Neem die eerste afrit en draai links weg van die snelweg af. Gaan verder oor die berg en ongeveer 3 km berg af, sien u 'n bordjie net verby die Excelsior-winkel wat aanwys om regs te draai na die grondpad. Ons is 1 km op die grondpad geleë.


  • GPS: S 25'43.24' E027"55.5


Additional information

Age restriction Family friendly
Refund policy Refunds allowed (view policy)

Organiser

How can we help?