FREE OPTIONS
Family friendly

Brendan Peyper by Skilpad Teater

Sun Dec 13, 12:00 - Sun Dec 13, 18:00

Skilpad Theatre, Leccino Farm

ABOUT

Brendan Peyper, bekend vir treffers soos Stop wag bly nog 'n bietjie, Tafelberg vir twee en Lekkerder op my Trekker kom kuier saam met sy band by Skilpad Teater op Sondag 13 Desember 2020. Pak 'n piekniekmandjie of bestel een aanlyn en bring die familie vir 'n uitstappie tussen die berge en appelbome van Vyeboom. Kontantkroeg beskikbaar en geen eie drinkgoed word toegelaat nie.

DIRECTIONS

Brendan Peyper by Skilpad Teater
Skilpad Theatre, Leccino Farm
Graymead Rd, South Africa
Get Directions